ZATERDAG 1 MEI 2010 19.30
Diner Theleme

Jo kookt sinds lange tijd weer eens authentiek Zuid-Afrikaanse  ‘kos’ voor u. Lekker eten en gezellig bijkletsen  met vrienden en bekenden. Deze keer een rustige avond zonder muziek of andere Muzen. Alhoewel... de muze Kalliope is toch aanwezig in die zin dat u per twee gasten
een alleraardigst boekje over taal ontvangt.
 
SPIJSKAART
Voorsmakies van die huis
Kaapse happies, 'n knibbel net om jou lus te maak!

Voorgereg
Sperzieboontjiesslaai met reepies volstruisfillet
bedien met balsamiese asijnstroop
of
Patee op tuinvars groenigheid bedien met brood,
uiemarmelade en tamatie salsa

Hoofgereg
Vispotjie van Dalene Coquillon
óf
Bobotie, die tradisionele kerrie-maalvleisgereg
Geelrosyntjierys
Chakalaka
Sousboontjies

Soetgoed
Outydse aardappeltert met Appellieffies

Voorsmakies en die driegang-dinee 21.50 p.p.
Maksimaal 28 personen. Wie eers is eers plaas hê!
Reservatie en keuse voorgereg en hoofgereg vóór 25 april anders word dit deur U kok bepaal!


THELEME & BOEREKOS

Hierdie in Theleme is as jij weet nie 'n opgesmukte, pretensieuse, ingat kuierplek nie. Dis net 'n lekker plek met ongelooflike kos. En as jy jou neus optrek vir die Boerekos dan sal Heleen jou vriendelik vr om asseblief nie weer terug te kom nie.

In die kulturele- en kosdoolhof (kerkhof?) van Coca Cola en Hamburger-imperialisme kan ons, ons kookpad nog heel goed vind. Ik hoop die spyskaart maak jou skoon opgewonde. Boerekos is kos wat uit verskillende wrelde gekom het en in 'n groot land kom droogword het. Die spyskaart bied 'n aantal van hierdie opsies jy bestel h.

Baie veel Suid-Afrikaander is bly dat die kookkuns 'n bietjie terugkeer na die wortels toe. In Suid-Afrikaanse kookkuns kan 'n mens gelukkig die oorsprong van verskillende disse naspeur deur 'n bietjie deur die land rond te reis, aan geregte te proe, familieresepte van mense af te bedel of te smeek of 'n mens kan daaroor lees.

As iemand my vra om 'n ware Suid-Afrikaanse gereg voor te berei, kies ek gewoonlik bobotie. Bobotie se oorsprong is natuurlik deel van die Oosterse slawe erfenis in Suid-Afrikaanse kookkuns... denke baie veel mense en ook die Wereldwinkelgeregte-boekkies skrijf dit. Egter...

Van my broer vatte ik die boek: Die geskiedenis van Boerekos 1652-1806. Het is die boek van die dissertatie met daarin die tesis dat nie die Oosterse slawe die Kaapse Koscultuur gebrach h nie, maar die VOC-speceryen en die kookkultuur van die Perse, Romeine en Arabiere. So: die meeste slawe het aan die Kaap die kuns kom leer om met speserye te kook en nie andersom soos vir meer as n eeu in Suid-Afrika en andere plekke aanvaar is nie.

Iemand wat baie tyd op sy hande gehad het, het een dag uitgewerk dat n mens in sy leeftyd sowat 20 000 ure spandeer aan eet. Dit is ongeveer 834 dae, net meer as 2 jaar van jou lewe eet jy. Dit is eintelik astronomies as mens daaraan dink. Bertolt Brecht he dit ook onderken: smakelik eete!